Onderrig pos in Pretoria, Gauteng

Location
Pretoria, Gauteng
Salary
Market related
Posted
11 Jul 2019
Closes
10 Aug 2019
Contract Type
Contract

LAERSKOOL  DERDEPOORT – PRETORIA - GAUTENG

Departementele pos: GSF Gr 2. 

  • Onderrig van alle vakke - GSF leerders.
  • Onderrig moet geskied in die tale van leer en onderrig, Engels en Afrikaans.
  • Buitemuurse betrokkenheid sal gunstig oorweeg word. 
  • Kwalifikasie – GSF – HOD / B -Ed graad.
  • RSA burgerskap en SACE registrasie is ‘n vereiste.
  • Moet bereidwillig wees om “spanwerker” te wees.

Tydperk: 1 September 2019 tot 31 Desember 2019.

Sluitingsdatum vir aansoeke – Vrydag 19 Julie 2019 om 12:00.

Stuur volledige CV vir aandag, Die Hoof, na 3depoort@absamail.co.za